Thursday, February 21, 2008

Mej Zene Immelman - 1ste Foto's

'n Paar uur oud en daar word al klaar kiekies geneem..1ste foto's van Zene Immelman..Is sy nie pragtig nie en kyk al daardie hare!!



2 comments:

Natasja said...

Sy is pragtig! En Ma lyk baie uitgerus en so vars soos 'n lelie. Verbeel ek my, of het pa gesit en TV kyk op daai laaste foto...? Hy weet seker sy dae van rustig sit en TV kyk is getel :-)

Suzaan said...

Ja is sy nie..Jong,pa is BAIE lief vir TV kyk so enigiets is moontlik.Al wat hy die heeltyd sĂȘ van die geboorte is "Dit is amazing". Hy was saam in die teater met keiser.