Wednesday, February 13, 2008

McGyver val

Ons het gisteraand baie groot geskrik. WP was in die straat voor ons huis met McGyver in sy arms. Meneertjie besluit toe mos hy wil nie meer da sit en spring!!!WP kon hom nie betyds vang en hy val toe met 'n harde slag op die teer!! Het so verskriklik getjank dat die al die bure se honde was op hol gejaag...Na 'n bietjie melkies en vryf en soene was hy darem beter maar die stertjie was heel omgekrul onder sy lyfie in.

Les om te leer: 'n Hond wil op die grond wees so los hom daar....

No comments: