Dit wil vir my voorkom of die lesers van my blog nie weet hoe om kommentaar te gee nie of hulle wil dalk net nie.. :-(
So nou het ek dit goed gedink om stap vir stap te verduidelik hoe om kommentaar te lewer:
1. Kliek op die 0 comments blokkie onder aan die post
2. 'n Nuwe skerm gaan verskyn - in die blok op die regterhand kan jy jou kommentaar, gesegde
of wat ookal jy wil sê los
3. Kliek op die kolletjie vir die tipe identiteit wat jy wil gebruik - as jy Google/Blogger gebruik
kan jy jou gmail, hotmail, yahoo e-pos adres gebruik met jou wagwoord
4. Kliek op Publish Comment en Wha-LA!!
Hoop nou ek kry sommer vele kommentaar.... :-)
Friday, October 24, 2008
Tuesday, October 14, 2008
Stilte is nou verbreek
Net 'n vinnige nota'tjie om te sê dat die blog-stilte van my kant af nou verbreek is. Ek het amper 2 maande laas geblog,want ek kon nie my foto'tjies by die werk upload nie want my rekenaar het nie 'n CD-rom nie. Die internet by die huis is ook maar redelik beperk!!
Dankie skat - nou kan ek foto'tjies opsit te kies en te keur...so hou vas julle sitplekke want Suz gaan voort blog!!!!
Hieronder is 'n hele paar "outdated" post!
So gister het my man vir my 'n geskenkie gekoop...
Dankie skat - nou kan ek foto'tjies opsit te kies en te keur...so hou vas julle sitplekke want Suz gaan voort blog!!!!Hieronder is 'n hele paar "outdated" post!
Subscribe to:
Posts (Atom)



