Zenè is vanoggend 8uur gebore!! Pikswart hare en bol wange nes haar ma. Nou is ek 'n volwaardige tannie. Vir die van julle wat nou nie weet dis my broer se kleintjie. Ouma en Oupa was ook al by hospitaal en ouma se dis die langste hare aan 'n baba wat sy nog gesien het. Lang vingers en tone en lank in lengte ook. Daar is sy pa se kind!!Baie geluk Boeta en Anelma op julle eerste kleintjie!!!




No comments:
Post a Comment