Ek dink dit mag dalk die mees bekendste "game bord" ter wereld wees. En die bemarkers van hierdie projek het slim gedink om die volgende opgegradeerde een uit te bring en die hele wereld te betrek...
Jy stem vir jou beste stad by www.monopolyworldvote.com en die top 20 verskyn op die nuwe weergawe van die bordspeletjie. Daar is slegs 16 dae oor om te stem en 'n mens kan ELKE dag stem vir dieselfde stad.
Hier in die Kaapse metropool is ons baie opgewonde want Kaapstad is op die oomblik nr 3 net 'n kortkop agter Parys en Montreal. Daar word elke oggend 'n minuut op KFM gespandeer om ons op hoogte te hou van stand van sake!!
So gaan plaas jou stem en dalk eindig ons nommer 1...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)




No comments:
Post a Comment