Monday, September 17, 2007

Ons troudag - Familie & onthaal

Ek en my boeta
Die gevolg..VLNR: Hanre (vriend),Albertus(WP se boeta), Sunita (vriendin) en Melandie (Suz niggie)



Ons troudag - WP en Suz


Die koeie was so mak en tot in ons kar kom inloer...


Ons troudag - Die seremonie






Ons troudag - Suz




Ons is alweer amper 'n maand getroud, en nog niks eers geskryf... Die troue was my droom kom waar en alles daarna is net fantasties!!!Die honeymoon was heerlik, en nou is ons weer terug in die slegte realiteit terug by die werk. Het Vrydag aand my foto's gekry en moet se het dit al "sif" gekyk hierdie naweek. So hier is 'n paar om na te kyk.


Foto's geneem by Ruslamere Gastehuis in Durbanville, waar ek aangetrek en ek en WP die nag geslaap het.