Wednesday, February 6, 2008

Anthea se troue - 02/02/2008

Pieter-Andries en Anthea het trou beloof op 'n baie spesiale datum..my verjaarsdag!!
Ek sal vir altyd hul huweliksherdenking onthou.

Die seremonie was gehou in Stellenbosch Moedergemeente met die onthaal by De Oewer Restaurant in Stellenbosch. Min wetend dat alles buite gaan wees (en nie ek of WP 'n warm ding saamgeneem het nie) was dit 'n heel "koel affere"..

Anthea het ongelooflik mooi gelyk en regtig sprankelend!!

Dit was lekker om weer ou gesigte van S'bos dae raak te loop..


1 comment:

Suzaan said...

Sorry, don't know what you're saying???