Thursday, March 26, 2009

Tuinmaak - Joubertstraat 18a

Ek het al in vorige blogs aangehaal dat sodra ons tuinmaak by 'n huis dan kry die lus ons weer beet om te trek... Wel, hierdie keer was geen uitsondering!!
Ons het verskriklik tuingemaak by ons huisie in Caledon, en nie eers 'n maand later trek ons Kleinmond toe. Ek weet nie eers of ek dit op die blog genoem het dat ons alweer getrek het nie, maar dis 'n post vir 'n ander keer!!

Hier dan ons tuintjie wat ons so mooi gemaak het op Caledon...






No comments: