Monday, March 9, 2009

Mcgyver = Aktief

Mcgyver is 'n verskriklike aktiewe en besige hondjie en as 'n mens hom nie permanent besig hou of met hom speel nie, doen hy net kwaad...

Hierdie was 1 Saterdag-middag (03/01/2009) wat WP bietjie vir Mcgyver entertain het...

No comments: