En die eindresultaat is ek baie trots op!!
Bokse om al die los dingetjies weg te bêre en sodat dit nie rondlê in die spaarkamer nie... En die beste van als is dat ek nie 'n sent uitgegee het nie...
Behalwe die pare skoene wat gekoop is om die bokse te kry..hehe
My helper van die dag, maar eintlik is daar maar net gelê en sleg wees..




1 comment:
Ag maar jy is oulik! En om te dink dit het jou niks gekos nie!
Post a Comment