Tuesday, October 14, 2008

Stilte is nou verbreek

Net 'n vinnige nota'tjie om te sê dat die blog-stilte van my kant af nou verbreek is. Ek het amper 2 maande laas geblog,want ek kon nie my foto'tjies by die werk upload nie want my rekenaar het nie 'n CD-rom nie. Die internet by die huis is ook maar redelik beperk!!

So gister het my man vir my 'n geskenkie gekoop...
Dankie skat - nou kan ek foto'tjies opsit te kies en te keur...so hou vas julle sitplekke want Suz gaan voort blog!!!!

Hieronder is 'n hele paar "outdated" post!

No comments: