Die Chinese tema van die oggend het oorgedra na die aand. Daar was heelwat minder Nerina dames die aand by die dinee, maar tog heerlik om dan meer intiem met van die mense te gesels.
Daar is kort-kort gehap, gesmul en gepeusel - die Chinese eet mos klein porsies maar baie!!
Die vermaak is verskaf deur 2 huidige dames wat bietjie die Jazz klanke laat oplewer het. 'n Voorwaar heerlike geleentheid om die naweek te beƫindig!!
Ekke, Wineen en Yolandi
Dit lyk my die Chinese tema het my aangetas, want hier lyk ek nes ene!!




2 comments:
Sjoe, maar jy lyk mooi!
Dankie Tasja!!
Post a Comment