Friday, October 24, 2008

Lewer van kommentaar

Dit wil vir my voorkom of die lesers van my blog nie weet hoe om kommentaar te gee nie of hulle wil dalk net nie.. :-(

So nou het ek dit goed gedink om stap vir stap te verduidelik hoe om kommentaar te lewer:

1. Kliek op die 0 comments blokkie onder aan die post
2. 'n Nuwe skerm gaan verskyn - in die blok op die regterhand kan jy jou kommentaar, gesegde
of wat ookal jy wil sĂȘ los
3. Kliek op die kolletjie vir die tipe identiteit wat jy wil gebruik - as jy Google/Blogger gebruik
kan jy jou gmail, hotmail, yahoo e-pos adres gebruik met jou wagwoord
4. Kliek op Publish Comment en Wha-LA!!

Hoop nou ek kry sommer vele kommentaar.... :-)

2 comments:

Unknown said...

Ek is 'n BAIE getroue WP en Suz blogger. LOVE al jou nuus en foto-tjies. Kry nie altyd tyd vi kommentaar lewer nie. Jx

Sandra said...

Ek loer ook van tyd tot tyd hier in want my vakansieplekkie is net so agter julle rug by Onrus.