Monday, September 1, 2008

Kaap van Storms

Einde Augustus was die Kaap in stormweer gedompel. E-mails het rond gegaan met al die gure weer se skade wat dit aangerig het. Hier is maar net 'n paar van daardie storm naweek!!
Dit is foto's van die Strand se Hoofweg

1 comment:

Natasja said...

Liewe hemel! Dit lyk erg! Ek neem aan jy het die foto's vanuit die kar geneem, en nie uit geklim nie, nĂȘ? :-)