Tuesday, August 26, 2008

Zene - Ons eet purity!

Ons het die naweek van die 1ste Augustus middagete by Zene gaan eet. Sy is toe heerlik aan die Purity eet (maar dink meer Purity het buite die mond beland!)
En soos die gesegde sĂȘ: Magies vol, ogies toe....

No comments: