Thursday, April 17, 2008

Roodebloem Proefplaas

Die plaas waar WP op die oomblik bly is 'n proefplaas van Overberg Agri. Dit is ten vol gemeubileerd en nogal 'n heel oulike huisie.


Hier 'n paar pics van die naweek en die huis:



McGyver het die vlaktes verskriklik geniet en vir ure so gesit...




Die huis se naam










WP braai Saterdag aand vir ons 'n lekker vleisie


Sonsopkoms oor die Overberge

1 comment:

Natasja said...

Dit lyk na 'n pragtige huis. Perfek vir julle 3!