Ai julle soos 'n ou gesegde sal se
"my hart pomp nou custard".
Ek het vanmiddag gehoor dat ons lening goedgekeur is vir ons huisie. Hulle moet nog die huis gaan waardeer, maar hopelik loop dit alles goed af. Dit is sooo 'n groot verligting en nou kan ek en WP net begin aan beplan wat ons alles wil he. Hulle het ons aansoek ingedien by 4 banke en nog net FNB
het teruggekom om te se hul
het teruggekom om te se hulhet ons goedgekeur..alhoewel al my en WP se bankgoed by ABSA is.
Maar nou is die spanning verby en het ons oor 'n paar maande ons eie plekkie!!




No comments:
Post a Comment