Wednesday, May 23, 2007

Koud, kouer....BITTER koud

Ja nee, hier in SA voel dit soos Ysland. Almal sit met dik baadjies en serpe maar dit voel nogsteeds of jou tone en vingers wil afvries. Net om 'n idee te gee, gisteraand op die weer voorspelling was helfte van die land in minusse....met Sutherland wat almal beat op 'n heerlike
-9!!!! Dis so 13 maksimum hier by ons op Robertson, maar nie die 13 wat ek in London geken het nie. Daar word jy darem verhit deur central heating en al wanneer jy regtig koud kry is wanneer jy van jou huis na die treinstasie stap..

Hier is 'n uitstekende skets van hoe koud ons kry...















En Maandag het dit so in Plettenbergbaai gelyk..


Ons bibber hier van die koue.....

No comments: